Administratiewe Dame

Moulder Skills Development
Pretoria, South Africa
Permanent
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
2025-03-31 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Matriek
Administratiewe, Rekenaarvaardigheid, Bemarking en Verkoops kwalifikasie kan gunstig tel
 
Vaardighede wat benodig word
beskik oor goeie organisering, tydsbestuur- en probleemoplossingsvaardighede;
 
Verantwoordelikhede

Die suksesvolle kandidaat sal opgelei word deur die maatskappy om n Vaardigheids Ontwikkelings Fasiliteerder te word (NQF Vlak 5).


Na die suksesvolle opleiding sal U verantwoordelik wees om alle opleiding in n maatskappy te koordineer, dokumenteer, te verwerk en in te dien.




Vereistes

Afrikaans en Engels Sprekend.

Tussen die ouderdom van 30 en veertig wat verkieslik reeds kinders het en nie nog beplan vir ten minste twee jaar nie.

Netjiese voorkoms (gaan met kliente moet kommunikeer)

Betroubare vervoer. (Eie motor)

Selfoon.


Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.