Elektrisien

SustainRS
Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa
Kontrak
Intermediêr
3 - 5 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum 18/05/2025
Sluitingsdatum
06/06/2025 ( Verval )

Kwalifikasie/s
N2 electrical
 
Vaardighede wat benodig word
Kliëntediens
Praktiese Vaardighede
 
Verantwoordelikhede

werk onder druk, kennis van elektriese konstruksie werk, weet hoe om krag gereedskap kan werk, kennis van elektriese heinings,kennis van hek motors installasies,weet hoe om te sweis werk, weet hoe om te soldeer, weet om elektriese foute te soek en op te los


Vereistes

bestuur lesensie, N3 elektrisiese setifikaat, eie vervoer, eie gereedskap.

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.