Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Basiese boekhouding
In hierdie kursus word die basiese beginsels van boekhouding behandel, en dit kan toegepas word op enige boekhoudingstelsel. In hierdie kursus word die volgende onderwerpe gedek:
- Inleiding tot boekhouding
- Belasting op toegevoegde waarde (BTW)
- Bron dokumente
- Inkomstestaat
- Rekonsiliasie
- Voorraad
- Die boekhouding siklus
Daar is twee kostepakkette vir die opleiding beskikbaar:
- Selfstudie: R2700
- Zoom aanbieding: R3400
Solidariteit-lede kwalifiseer vir 10% afslag op die opleiding.
Ontvang 'n erkende sertifikaat as jy 75% of meer vir die aanlyn eksamen op Sage University kry.
Om hierdie kursus by te woon stuur asseblief 'n e-pos aan: kantoor@solidariteit.co.za.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Vanaf:R2700|Solidariteit-lede:10% afslag
DUUR VAN KURSUS:
Selfstudie
PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:
Aanlyn
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.