Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Bemeester Tswana as derde taal
Word bemagtig om Tswana te kan praat en verstaan deur hierdie 25 video’s op jou eie tyd deur te werk.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R1000 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 maand
PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:
Aanlyn
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.