finansies-slypskool

Finansies Slypskool

Berei jou voor vir ‘n loopbaan in finansies!


Die finansiële wêreld verg akkuraatheid, insig en ‘n sterk begrip van rekeningkunde en finansiële bestuur. Solidariteit Leer se Finansies Slypskool is spesifiek ontwerp om jou praktiese kennis te gee oor hoe ‘n finansiële praktyk funksioneer en wat dit verg om sukses in die sektor te behaal.


Hierdie kursus dek ‘n wye reeks noodsaaklike finansiële vaardighede, insluitend:

  • Die basiese rolle en verantwoordelikhede van ‘n finansiële klerk
  • Rekeningkunde beginsels en finansiële sagteware soos Sage
  • Bestuur van ‘n finansiële praktyk en kontantvloei
  • Belastingbegrippe en BTW-rekonsiliasie
  • Professionele finansiële verslagdoening en risikobestuur



Of jy nou jou studies voltooi of jou finansiële kennis wil verbeter, hierdie slypskool gee jou ‘n voorsprong in die werksplek!



KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R10 000

DUUR VAN KURSUS:

1 Maand


Koste : R10 000
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.