Hierdie produk is slegs vir lede.

Gekopieër
Leierskap en Bestuur
Leierskap en bestuur is twee verskillende konsepte. Hierdie kursus verduidelik nie net die verskil tussen die twee nie, maar handel ook oor die pligte en verantwoordelikhede van bestuurders, en hoe jy jou leierskapvaardighede kan verbeter om jou in jou loopbaan te baat. Hierdie is ‘n praktiese kursus en sluit in self-asseserings toets in.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.