
Gekopieër
My Hoërskoolpad
My Hoërskoolpad is allesomvattende inligtingsvideo’s spesiaal ontwikkel om die meeste van die vrae wat jy moontlik in gr. 8 tot gr. 12 gaan hê, te beantwoord. Hierdie waardevolle hulpbron ondersteun jou in jou skoolloopbaan en sal jou help om jouself optimaal voor te berei vir jou volgende lewensfase.
Kom kyk saam hoe jy jou hoërskoolpad suksesvol kan maak. Word vandag nog ʼn lid van Solidariteit om hierdie video’s te besigtig.
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
TER WAARDE VAN:
Slegs vir Solidariteit-lede en Skoliere
DUUR VAN KURSUS:
Fokus op Graad 7 tot Graad 12
Koste : Slegs vir Solidariteit-lede en Skoliere
Solidariteit-lede : Gratis
Wil jy ʼn kursus voltooi?
Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.