sage50c-pastel

Sage50C Pastel

Leer om die Sage50C Pastel Partner-program te gebruik en ontvang ʼn erkende sertifikaat vanaf die Universiteit van Sage. In dié kursus word die volgende onderwerpe gedek:

  • Installering van Sage50c Pastel Partner
  • Skep 'n nuwe maatskappy
  • Edit Menu — Klante
  • Edit Menu — Verskaffers
  • Edit Menu — Voorraad en algemene grootboek
  • Skep en redigeer rekeninge en voorraad items
  • Prosessering


Daar is twee kostepakkette beskikbaar vir die opleiding:

  1. Selfstudie: R5600
  2. Zoom aanbieding: R8600


Solidariteit-lede kwalifiseer vir 10% afslag op die opleiding.


Ontvang 'n erkende sertifikaat as jy 75% of meer vir die aanlyn eksamen op Sage University kry.


Solidariteit-lede kwalifiseer vir 10% afslag op die opleiding


Om hierdie kursus by te woon stuur asseblief 'n e-pos aan: kantoor@solidariteit.co.za.


KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

Vanaf: R6900

DUUR VAN KURSUS:

Selfstudie

PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:

Aanlyn


Koste : Vanaf: R6900
Solidariteit-lede : 10% afslag

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.