volhoubaarheid-van-kleinboerdery

Volhoubaarheid van Kleinboerdery

Welkom veerkragtigheid en volhoubaarheid in kleinskaalse boerdery. Hierdie kursus is ontwerp om jou te bemagtig met die kennis en praktiese gereedskap om uitdagings te oorkom, die impak van klimaatsverandering te bestuur en volhoubare groei te bereik. Jy sal leer hoe om beter te beplan, hulpbronne doeltreffend te gebruik, en praktiese oplossings te implementeer wat jou boerdery volhoubaar en winsgewend maak.


Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe: 

  • die bewaring van saad en plantteling
  • die benutting van hernubare energiebronne
  • die ontwikkeling van strategieë vir risikobestuur. 



Hierdie kursus is geskik vir bestaande boere, entrepreneurs, en enigeen wat passievol is oor volhoubare landboupraktyke.



KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R3500

DUUR VAN KURSUS:

2 weke


Koste : R3500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.

Soortgelyke kursusse