welstand-in-die-werkplek

Welstand in die Werkplek

Die welstand van jou personeel dra by tot die kultuur en sukses van jou onderneming. Leer oor die 8 pilare van welstand, en die implementering van welstandprogramme in jou organisasie.


Agt aspekte van welstand bepaal die mate waarvolgens werknemers bestuur, beveilig en bemagtig word. Welstand affekteer produktiwiteit, en is dus kern tot die sukses van die onderneming. Hierdie kursus sal jou as MHB persoon bemagtig oor jou rol in die personeel welstand proses, en deel algemene riglyne vir die welstand in die organisasie.



KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R250

DUUR VAN KURSUS:

1 uur


Koste : R250
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.

Geen soortgelyke kursusse gevind nie