welstand-van-jou-personeel

Welstand van jou personeel

Personeel speel ʼn kardinale rol in die sukses van jou organisasie. ʼn Welstandsprogram skep nie net vertroue in die organisasie nie, maar ook gesonde en positiewe personeel ongeag die grootte van jou organisasie.

Wat bied hierdie kursus? In hierdie kursus kyk ons holisties na werknemers se welstand. Ons gee wenke oor hoe om die impak van personeelwelstand te hanteer. Die volgende punte word bespreek:
  • • Identifiseer die stand van jou personeel se welstand
  • • Jou rol as werkgewer in die bestuur van personeel se welstand
  • • Die belangrikheid van welstand
  • • Praktiese wenke vir die bekendstelling van ʼn welstandprogram
  • • Die afbreek van stigmas rondom welstand in die werkplek

Hierdie kursus sal jou die nodige kennis gee om welstand in jou organisasie te hanteer, en só ʼn positiewe kultuur en personeelkorps te handhaaf.

KURSUSFORMAAT:

E-leerkursus

TER WAARDE VAN:

R500

DUUR VAN KURSUS:

1 uur

PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:

Aanlyn


Koste : R500
Solidariteit-lede : Gratis

Wil jy ʼn kursus voltooi?

Om toegang tot hierdie produk te kry, moet jy ʼn gratis Solidariteit-profiel hê.

Geen soortgelyke kursusse gevind nie