Hierdie produk is slegs vir lede.
Gekopieër
Welstand van jou personeel
Personeel speel ʼn kardinale rol in die sukses van jou organisasie. ʼn Welstandsprogram skep nie net vertroue in die organisasie nie, maar ook gesonde en positiewe personeel ongeag die grootte van jou organisasie.
Wat bied hierdie kursus?
In hierdie kursus kyk ons holisties na werknemers se welstand. Ons gee wenke oor hoe om die impak van personeelwelstand te hanteer. Die volgende punte word bespreek:
- • Identifiseer die stand van jou personeel se welstand
- • Jou rol as werkgewer in die bestuur van personeel se welstand
- • Die belangrikheid van welstand
- • Praktiese wenke vir die bekendstelling van ʼn welstandprogram
- • Die afbreek van stigmas rondom welstand in die werkplek
Hierdie kursus sal jou die nodige kennis gee om welstand in jou organisasie te hanteer, en só ʼn positiewe kultuur en personeelkorps te handhaaf.
KURSUSFORMAAT:
E-leerkursus
TER WAARDE VAN:
Koste: R500 | Solidariteit-lede: Gratis
DUUR VAN KURSUS:
1 uur
PLEK WAAR DIE KURSUS AANGEBIED WORD:
Aanlyn
Om toegang te kry tot hierdie produk moet jy ‘n lid wees en ‘n aktiewe profiel hê.