Assistent Plaasbestuurder

Eagles Pride Hatchery
Pretoria North, Pretoria, 0182, South Africa
Permanent
Intermediêr
6 - 10 jaar
Werkplekgebonde
2024-04-26 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Gevorderde diploma in Lanboubestuur
Baccalaureus Scientiae Landbouwetenskap, Dierewetenskap
Graad 12
Diere produksie bestuur
 
Vaardighede wat benodig word
Praktykbestuur
Praktiese Vaardighede
Kommunikasievaardighede
 
Verantwoordelikhede

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die toesighouding oor die produksieaktiwiteite van die plaas in ooreenstemming met voorafbepaalde teikens en metodes. Moniteer en beheer werkspanne. Sien toe dat die nodige hulpbronne beskikbaar is ten einde optimale produksie te verseker.

Vereistes

Graad 12 met ten minste 5 jaar pluimvee produksiebestuurservaring. 'n Nagraadse kwalifikasie sal beslis tot voordeel strek. Kennis van bio-sekuriteitsbestuur. Kennis van inentingsprogramme. Bestuur van personeel, administrasie en beroepsgesondheid en veiligheid.

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.