BEMARKING & KOMMUNIKASIE INTERNSKAP

Engel & Völkers Pretoria
85 George Storrar Dr, Groenkloof, Pretoria, 0027, South Africa
Internskap
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
2025-05-31 ( Aktief )

Kwalifikasie/s
Bemarkingskwalifikasie
 
Vaardighede wat benodig word
Rekenaarvaardighede
Kliëntediens
Kommunikasie
Kommunikasievaardighede
Bemarking
Bemarking op sosiale media
 
Verantwoordelikhede

Is jy ‘n pas-afgestudeerde in bemarking met ‘n kreatiewe flair en ‘n passie vir digitale media? 🌟

Ons soek ‘n dinamiese en georganiseerde individu om vir 12 maande by ons span aan te sluit! Hierdie internskap bied praktiese ondervinding in sosiale media bestuur, inhoudskepping, e-pos bemarking en die beplanning en uitvoer van aanlyn én aflyn bemarkingsveldtogte.

Vereistes

💼 Die idiale kanidaat:

✅ Pas klaar studeer

✅ Onder 25 Jaar oud

✅ Bemarkingskwalifikasie (graad/diploma).

✅ Kreatiewe ervaring is ‘n pluspunt!

✅ Gestruktureerd, detail-georiënteerd en proaktief.

✅ Uitstekende skryf- en kommunikasievaardighede.

✅ Ken die jongste sosiale media tendense.


📅 Skedule: Maandag tot Vrydag + elke 2de naweek (afgeleë werk).

💰 Stipendium: Tot R6 500 per maand + prestasiebonus.


Sluit aan by ‘n eksklusiewe en stylvolle handelsmerk en bou jou loopbaan saam met Engel & Völkers! ✨

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.