Boekhouer

Rudi Kruger Accountants (Pty) Ltd
Monument Park, Pretoria, 0105, South Africa
Permanent
Junior
3 - 5 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum 29/09/2025
Sluitingsdatum
11/10/2025 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Graad 12
 
Vaardighede wat benodig word
Tydsbestuur
Rekenaarvaardighede
Kliëntediens
Kommunikasie
Effektiewe “record keeping”
Kommunikasievaardighede
 
Verantwoordelikhede

Boekhouding tot Proefbalans. Insluitend kasboek prosessering en rekonsiliasie, Debiteure en Krediteure rekonsiliasies.

Salarisadministrasie insluitend halfjaarlikse rekonsiliasies

Vereistes

Ervaring met die volgende programme:

QuickBooks Online

Sage Evolution

Sage Business Cloud Payroll Professional

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.