CNC Miller Setter en Programmeerder (J02)

Werkie
South Africa
Permanent
Intermediêr
3 - 5 jaar
Werkplekgebonde
2025-04-08 ( Gesluit )

Kwalifikasie/s
Matriek
 
Vaardighede wat benodig word
CNC Operator Experience
 
Verantwoordelikhede
  1. Vervaardig items volgens inligting uit ingenieurs-tekeninge binne vasgestelde tydperke.
  2. Bewerk onderdele en installeer masjiene met hoë akkuraatheid.
  3. Meet en inspekteer jou eie werk om te verseker dat dit voldoen aan die tekeningspesifikasies.
  4. Hou die area rondom die masjien skoon en georganiseerd.
  5. Verseker jou eie veiligheid, sowel as dié van die masjien en werkplek.
  6. Voer basiese instandhouding op die masjien uit.
  7. Verseker die oorhandiging van die masjien word uitgevoer in 'n 100% veilige toestand.
  8. Los oortydkwessies op deur met die spanleier te bespreek.
  9. Voer gereelde veiligheidsinspeksies op masjiene uit.
  10. Stel verbeterings voor en implementeer dit volgens 'n basis van kwaliteit, doeltreffendheid en veiligheid.
  11. Wees aktief bterokke met die opleiding van nuwe spanlede.
  12. Dra by tot die bou van 'n hoë-prestasie span.


Vereistes
  1. Ten minste 3 jaar ervaring as 'n CNC-masjienwerker.
  2. Ervaring met Fanuc-panele en G-kodes.
  3. Rekenaarvaardigheid.
  4. Vermoë om ingenieurs-tekeninge te lees en te interpreteer.
  5. Vermoë om onafhanklik en as deel van 'n span te werk.
  6. Vermoë om onder druk te presteer en spesifieke opdragte te volg.
  7. Eie vervoer en 'n geldige bestuurderslisensie.


Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.