Finansiële Beplanner

Envestpro
Pretoria, South Africa
Permanent
Junior
0 - 2 jaar
Hibriede werk
Plasingsdatum 22/04/2025
Sluitingsdatum
30/06/2026 ( Aktief )

Kwalifikasie/s
Matriek
Bcom
 
Vaardighede wat benodig word
Kommunikasievaardighede
Doelgerig
Goeie menseverhoudinge
Selfstandig
Disipline bestuur
Eerlik en hardwerkend
Organisasie en tydsbestuur
Leergierig met fokus op groei
 
Verantwoordelikhede

Sleutelverantwoordelikhede:


  1. Kliëntediens en -verhoudinge:
  2. Bou en handhaaf langtermyn-verhoudings met kliënte.
  3. Voer een-tot-een konsultasies om kliënte se finansiële doelwitte en behoeftes te verstaan.
  4. Verskaf duidelike en akkurate advies op ‘n verstaanbare wyse.
  5. Finansiële Beplanning:
  6. Ontwikkel pasgemaakte finansiële planne gebaseer op kliënte se behoeftes en doelwitte.
  7. Evalueer kliënte se inkomste, uitgawes, beleggings, versekerings en skuldstrukture.
  8. Produkadvies en -aanbieding:
  9. Bied toepaslike finansiële produkte aan soos beleggings, lewensversekering, aftreebeplanning en mediese fondse.
  10. Verseker nakoming van alle regulasies en produkvereistes.
  11. Wetlike en Regulatoriese Nakoming:
  12. Bly op hoogte van relevante wetgewing soos FAIS, FICA, ens.
  13. Verseker dat alle advies en dokumentasie aan wetlike vereistes voldoen.
  14. Administrasie en Verslagdoening:
  15. Hou akkurate rekords van alle kliënte-interaksies en transaksies.
  16. Verskaf gereelde terugvoer aan kliënte oor hul portefeuljes en planvordering.
  17. Bemarking en Netwerkbou:
  18. Neem deel aan bemarkingsinisiatiewe en kliëntegeleenthede.
  19. Werf nuwe kliënte deur verwysings, netwerkgeleenthede en ander kanale.


Vereistes

Om kliënte te help om hul finansiële doelwitte te bereik deur persoonlike finansiële beplanning, beleggingsadvies, risikobestuur en die ontwikkeling van langtermyn finansiële strategieë.

Daarbenewens moet die kandidaat bereid wees om voortdurend te leer en te groei. Ons ondersteun en help ons adviseurs om al hul nodige kwalifikasies en akkreditasies te behaal.


Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.