ICT Tegnikus
TekGroup
15 Harrington St, Brits, 0250, South Africa
Permanent
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
2025-04-30
( Aktief )
Gekopieër
Kwalifikasie/s
A+/N+ kwalifikasie - of soortgelyk.
Vaardighede wat benodig word
Tydsbestuur
Kliëntediens
Kommunikasie
Effektiewe “record keeping”
Praktiese Vaardighede
Verantwoordelikhede
Algemene ICT verantwoordelikhede.
- Installasie en Konfigurasie van hardeware en sagteware.
- Diagnose en Probleemoplossing van tegniese probleme.
- Onderhoud en Opdatering van stelsels en netwerke.
- Beveiliging van netwerke en stelsels.
- Gebruikersondersteuning en -opleiding.
- Tegniese Dokumentasie van stelsels en prosedures.
- Opstel en Bestuur van Netwerke en verbindings.
Die ICT-tegnikus is dus verantwoordelik vir die instandhouding van die IT-infrastruktuur, oplossing van tegniese probleme, en ondersteuning van gebruikers en stelsels
Vereistes
Ten minste 2 jaar ondervinding in 'n ICT verwante omgewing.
Geldige bestuurderslisensie en eie vervoer.
Ondervinding met MS365 lisensies.
VoIP ondervinding.