Meganiese Ingenieur
Tonder Ingenieurswese (Pty) Ltd
Pretoria, South Africa
Internskap
Intern
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
2025-04-18
( Verval )
Gekopieër
Kwalifikasie/s
Gevorderde diploma in Meganiese ingenieurswese
Vaardighede wat benodig word
Rekenaarvaardighede
Innovering
Praktiese Vaardighede
Verantwoordelikhede
Ondersteuning van ontwikkeling van elektromeganiese stelsels vir Lugvaart toepassings.
Vaardighede en ervaring maak saak, maar die regte ingesteltheid tot harde werk en deursettingsvermoë is baie meer belangrik.
Vereistes
- CAD vaardighede
- Oorsig van komponent vervaardiging
- Meganiese integrasie (aanmekaar sit van parte en samestellings)
- Megatroniese integrasie (installasie van servo motors, bedrading en programmering)
- Labview programmering