Toets Ingenieur in Opleiding (Meganies, Elektronies, Elektries of Fisika)

MTEx Laboratries-Kaapstad
Kuils River, Cape Town, South Africa
Kontrak
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
2025-07-31 ( Aktief )

Kwalifikasie/s
Matriek / gr. 12
 
Vaardighede wat benodig word
Tydsbestuur
Rekenaarvaardighede
Kliëntediens
Praktiese Vaardighede
Kommunikasievaardighede
 
Verantwoordelikhede
  1. Tegniese leiding aan kliënte oor stelselontwerp en sertifisering van toerusting vir spesifieke gebruik in gevaarsones.
  2. Assistentie aan kliënte met sertifisering van hul produkte vir gebruik in gas- en stofgevaarlike omgewings.
  3. Toepassing van verskeie toetsmetodes volgens relevante standaarde en stelsels.
  4. Die vermoë om tegniese dokumentasie en standaarde noukeurig te interpreteer en toe te pas.


Vereistes
  1. Minimum kwalifikasie: Graad 12
  2. 2 tot 3 jaar werkervaring
  3. Kennis van elektronika op komponentvlak is 'n voordeel
  4. Goeie kommunikasievaardighede in Engels en Afrikaans (geskrewe en mondeling)
  5. Sterk probleemoplossingsvermoë en aandag aan detail
  6. Eie betroubare vervoer
  7. Geldige rybewys
  8. Ouderdom tussen 23 en 26 jaar



Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.