Meulmaker of Elektrisien
Landworks
Pretoria, South Africa
Permanent
Junior
3 - 5 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum
30/09/2025
Sluitingsdatum
01/12/2025
( Verval )
Gekopieër
Kwalifikasie/s
Elektriese of Meulemaker(Millwright) Sertifikaat
Vaardighede wat benodig word
Vakmanskap
Effektiewe “record keeping”
Praktiese Vaardighede
Veranderings bestuur
Verantwoordelikhede
Verantwoodelikhede sluit in die inbedryfstelling en installering van toerusting, tegniese bystand met beheerstelsels, foutopsporing en oorsaakanalise. Reaksie op noodgevalle en deurlopende kliente-ondersteuning word ook gebied, terwyl akkurate diensrekords en verslae onderhou word.
Vereistes
- Meulmaker- of Elektrisien-vakkwalifikasie
- Ondervinding in industriele elektriese werk of soortgelyke tegniese veld.
- Sterk probleemoplossings vaardighede.
- Vertrouheid met outomatiseringskomponente is voordelig.
- bereidwilligheid om buigsame ure te werk, insluitende naweke.
- Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardigheid.