Mikrobioloog
EPL
Pretoria, South Africa
Permanent
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum
15/01/2025
Sluitingsdatum
01/03/2025
( Verval )
Gekopieër
Kwalifikasie/s
B.Sc Microbiology
Vaardighede wat benodig word
Goeie kommunikasie
Die vermoë om onafhanklik sowel as in ʼn span te funksioneer
Effektiewe tydsbestuur
Verantwoordelikhede
Ontleding van algemene mikrobes wat in water gevind word bv. E.coli, plaattelling en kolivorme.
Vereistes
B.Sc Microbiologie of 3de jaars vlak Mikrobiologie/ Mikroloog