Prokureur
Gekopieër
1. Verskaf en verseker nakoming vir Eiendom Praktisyns en Gemeenskapskemas.
2. Advisering, opstel, assessering, ontleding, onderhandeling en finalisering van kommersiële en residensiële huurooreenkomste, diensverskaffer ooreenkomste, uitvoerende bestuurders ooreenkomste en bestuurders ooreenkomste, om 'n paar te noem.
3. Onderhandeling en opstel van ooreenkomste rakende die verkoop van residensiële en kommersiële eiendomme
4. Konsulteer met kliënte, hetsy aanlyn of persoonlik.
5. Bereidwilligheid om regoor Suid-Afrika te reis.
6. Verskaf regsadvies aan kliënte.
7. Stel bestuursdokumentasie vir skemas op (Konstitusies, MOI's, Reëls, Ooreenkomste, Besluite, ens.) vir skemas.
8. Stel CSOS-aansoeke en skema-reëls op en dien dit in.
9. Neem deel aan en voorsit by kliëntevergaderings wanneer versoek.
10. Verskaffing van opleiding aan Eiendom Praktisyns en Gemeenskapskemas.
1. LLB of 'n soortgelyke regsgraad.
2. Toegelaat as `n Prokureur
3. Minimum 5 jaar werkervaring as 'n prokureur of regsadviseur.
4. Toelating as 'n Aktevervaardiger en/of Notaris sal 'n voordeel wees.
5. 'n Sertifikaat in Bemiddeling sal 'n voordeel wees.
6. Litigasie-ervaring is baie belangrik veral met invorderings van agterstallige heffings
7. Baie belangrik om enige tipe kontrak te kan opstel wat betrekking het op skemas.
8. Uitstekende verbale en skriftelike kommunikasievaardighede.
9. Rekenaarvaardig met 'n goeie werkskennis van die Microsoft Office Suite.
10. Vermoë om tyd effektief te bestuur deur prioriteite te stel en produktiewe tyd te beplan.
Alle Wetgewing wat betrekking het op deel titels en die Gemeenskap Skemas Ombud Dienste
Voorgeskrewe Bestuursreëls Voorgeskrewe Gedragsreëls,
Deel Titel Wet en Deel Title Bestuurs Wet
Maatskappywet
Eiendom Praktisyns Wet
R 25 000.00 PER MAAND CTC.