Rekeningkundige Klerk (SAIPA)

Go2 Accounting (Edms) Bpk
Garsfontein, Pretoria, 0042, South Africa
Internskap
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
2025-04-30 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Geregistreerd vir 'n Diploma of B.Com graad in Rekeningkundinge of Finansiële Bestuur
 
Vaardighede wat benodig word
Tydsbestuur
Rekenaarvaardighede
Kommunikasievaardighede
 
Verantwoordelikhede

Verantwoordelik vir die uitvoering van rekeningkunidge en finansiële take onder toesig van 'n geregistreerde SAIPA-praktisyn.


Hierdie rol is dikwels deel van 'n driejaar leerlingskap wat nodig is vir SAIPA akkreditasie as 'n Professionele Rekenmeester (SA)


Die pos bied waardevolle praktiese ondervinding vir individue wat 'n loopbaan as 'n Professionele Rekenmeester nastreef.

Vereistes

Tans geregistreerd vir 'n graad in Rekeningkunde of Finansiële Bestuur. Geen vorige ervaring is nodig nie, die kanidaat moet wel gereed wees om sy/haar SAIPA-leerlingskap te begin.


Blootstelling aan rekeningkundige sagteware sal voordeling wees.


Sterk analitiese en probleem oplossings vaardighede tesame met goeie kommunikasie en tydbestuur sal tot sukses lei.

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.