Semi Skilled Boilermaker met Algemene bou ondervinding
Easy Steel Structures (Pty) Ltd
Pretoria West, Pretoria, 0183, South Africa
Permanent
Intermediêr
3 - 5 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum
28/01/2025
Sluitingsdatum
08/02/2025
( Verval )
Gekopieër
Kwalifikasie/s
Ondervinding tel baie
Vaardighede wat benodig word
Doelgerig, Dinamies en goeie kommunikasie vaardighede
Verantwoordelikhede
Moet saam in span kan werk met 8 mense. Moet alleen kan werk en goeie initiatief gebruik om probleme op te loss.
Vereistes
Sober gewoontes, geldige rybewys, geldige ID, moet kan planne lees, moet onafhanklik kan werk.