Tactical Response Officer (Durban)

PRR Recruitment Services
Westville, 3629, South Africa
Permanent
Intermediêr
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum 01/04/2025
Sluitingsdatum
29/09/2025 ( Pos is gevul )

Kwalifikasie/s
Minstens PSIRA Graad C
Tactical Response Training
SAPS Competency Certificate
 
Vaardighede wat benodig word
Analitiese denke
Goeie kommunikasievaardighede
Werk onder stres
Samewerking/spanwerk
 
Verantwoordelikhede
  1. Taktiese Bewapende Eskorte
  2. Bewapende Respons
  3. Verslaggewing
  4. Terreininspeksies
  5. Misdaadvoorkoming
  6. Kommunikeer met kliënte en kollegas om operasies glad te laat verloop
  7. Hantering van kliëntklagtes en versoeke doeltreffend
  8. Verseker die maatskappyvoertuig is netjies en in diensplan
  9. Handhaaf die maatskappy se professionele beeld en behandel kliënte met respek
Vereistes
  1. 1 jaar+ ondervinding as n Armed/Tactical Response Officer
  2. PSiRA Sertifikaat
  3. SAPS Competency Sertifikaat (vir Handgeweer)
  4. PFTC/SASSETA Statement of Results (vir "Knowledge of Firearm Control act", "Handle and Use of Handgun" en "Handle and Use of Handgun for Business Purposes"
  5. Bestuurs Lesensie
  6. Eie betroubare vervoer


Stuur gerus jou CV na stefanie@prrrecruitment.co.za

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.