Tuis versorger

Blessum Carers 4 U
Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, South Africa
Deeltyds
Intermediêr
3 - 5 jaar
Afstandwerk
2024-10-31 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Gekwalifiseerde Verpleegster
 
Vaardighede wat benodig word
Eie betroubare vervoer
Kommunikasie in Afrikaans
- beleefd - aanpasbaar - vriendelik - geduldig - betroubaar - respekvol - toegewyd - entoesiasties
 
Verantwoordelikhede

78 Jarige vroulike pasient in n rolstoel benodig hulp met:

Dag tot dag aktiwiteite, aan trek, winkels toe gaan, medikasie gee, gesleskap hou.

18 November tot 13 Januarie

08h00 tot 17h00

Jongensfontein Suid Kaap


Vereistes

üAfrikaans as eerste taal

üGekwalifiseerd wees

üMedisyne kan gee

üVorige ondervinding he met Parkensons pasiente

üPrefesioneel,behulpsaam en vriendelik

üEie Vervoer en lisensie

üWonaagtig in Jongensfontein


Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.