Junior Rekenmeesters klerk

Contabil Accounting
Montana Park, Pretoria, 0182, South Africa
Permanent
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum 05/01/2026
Sluitingsdatum
31/01/2026 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Matriek / gr. 12
 
Vaardighede wat benodig word
Doel georienteerd
Effektief onder druk te kan werk
 
Verantwoordelikhede

* Goeie vaardigheid in Microsoft Excel

* Rekenaargeletterd met algemene administratiewe programme

* Akkuraat met syfers en detail-georiënteerd

* Basiese Rekeningkunde-kennis

* Goeie telefoonetiket

* Die vermoë om onder druk te werk en sperdatums na te kom

* Effektiewe tydbestuurs- en organisatoriese vaardighede

* Goeie mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels

* Vermoë om onafhanklik sowel as in spanverband te werk

* Hoë vlak van diskresie en vertroulikheid met finansiële inligting

Vereistes

* Matriek / Graad 12 (verpligtend)

* Tans besig om Rekeningkunde te studeer of stel sterk belang om dit te studeer

* Ouderdom tussen 18 en 25 jaar

* Eie vervoer en geldige rybewys

* Ondervinding in ’n rekenmeesters- of finansiële kantoor sal in u guns tel

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.