Finansiële Belegging Adviseur

Blignaut BlueStar Financial Advisory Services
Centurion, South Africa
Permanent
Junior
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum 11/02/2025
Sluitingsdatum
30/04/2026 ( Aktief )

Kwalifikasie/s
Bcom Investment Management
 
Vaardighede wat benodig word
Finansiële bestuur
Tydsbestuur
Innovering
 
Verantwoordelikhede
  1. Ontleed kliënte se finansiële status
  2. Verskaf kundige leiding vir verskillende finansiële dienste en produkte
  3. Skep pasgemaakte finansiële planne
  4. Reis na bestaande / potensiële kliënte vir persoonlike konsultasies


Vereistes
  1. Geldige bestuurslisensie, eie vervoer, ouderdom 23+, vaardig in Microsoft Office.
  2. Bedryfskennis: Begrip van die versekeringsbedryf en sterk analitiese vaardighede. (Voordeelig)
  3. Kliëntbehoeftes: Evalueer kliënte se finansiële doelwitte, inkomste, uitgawes en risiko.
  4. Kommunikasie: Sterk mondelinge, geskrewe en luistervaardighede.
  5. Verkope & Advies: Adviseer oor versekering, beleggings en finansiële beplanning.
  6. Portefeuljebestuur: Bestuur en stel kliënte se finansiële portefeuljes op.
  7. Tydbestuur: Sterk organisatoriese en tydbestuursvaardighede.
  8. Kliënteverhoudings: Bou en handhaaf 'n lojale kliëntebasis.

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.