Finansiële Konsultant

Diversit-e Smart Trade College
Highveld, Centurion, 0157, South Africa
Permanent
Intermediêr
0 - 2 jaar
Hibriede werk
Plasingsdatum 03/03/2026
Sluitingsdatum
13/03/2026 ( Verval )

Kwalifikasie/s
Gr 10 in Hoërskool
 
Vaardighede wat benodig word
Voorleggings
Kliëntgesentreerd • Probleemoplosser • Kan kommunikeer • Georganiseerd • Detail georiënteerd
Doelgerig, Dinamies en goeie kommunikasie vaardighede
Sales rep
 
Verantwoordelikhede

Rol oorsig:


Ons soek hoë-prestasie Finansiële Konsultante wat nie wag vir geleenthede nie maar dit skep. Jy sal leads genereer, leads bel, en ook presentations/aanbiedings doen wat deur ons Call Center Agente opgestel word. Jou fokus is om met vertroue te onderhandel, objections professioneel te hanteer en hardcore te close - met integriteit en uitstekende kommunikasie. Passie vir die aandele mark- & online trading profession sal 'n aanwins wees.


Vergoeding:

  1. Reis- & motortoelaag (Betaalbaar maandeliks)
  2. Onbeperkte kommissie (Betaalbaar weekliks na afkoel periode verstryk):
  3. Begin by 10% op suksesvolle enrolments
  4. Groei tot 25%
  5. Eenmalig en waar van toepassing ook recurring
  6. Weeklikse insentiewe (prestasie-gebaseer)
  7. Basies na 12 weke (prestasie-kwalifikasie):
  8. Bewys jou staal in die eerste 12-weke en kwalifiseer vir ’n basies vanaf R9 500+ per maand, plus maatskappy voordele wat insluit Medies & Voorsorgfonds
Vereistes

Tweetalig: Afrikaans & English (vlot mondelings en skriftelik).

Rekenaarvaardig: CRM, e-pos, WhatsApp, Kalender skedulering en basiese kantoor-sagteware.

Bewese vermoë om objections te hanteer, te onderhandel en konsekwent te close.

Eie betroubare vervoer met geldige bestuurslisensie & toepaslike versekerings dekking.

Bereid om te reis: lokaal en ook roadtrips wanneer nodig.

Bereidwillig om na-ure voorleggings te doen.

Sterk selfdissipline, energie en doelgerigtheid in ’n teiken-omgewing.

Weeklikse- & maandelikse verkoops teikens te bereik

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.