HALFDAG BOEKHOUER & ADMINISTRATIEWE KLERK

Aonani Financial Services
Pretoria, South Africa
Permanent
Junior
3 - 5 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum 14/05/2026
Sluitingsdatum
28/05/2026 ( Pos is gevul )

Kwalifikasie/s
Graad 12 (Matriek)
 
Vaardighede wat benodig word
Administratief
Goeie rekenaarsvaardigheid
Boekhouding tot op proefbalans
Kommunikasie in Afrikaans
 
Verantwoordelikhede

Boekhouding

  1. Insleutel en verwerk van rekeningkundige transaksies tot by Proefbalans
  2. Grootboekplasings en versoenings
  3. Handhaaf van akkurate en opgedateerde finansiële rekords
  4. Help met kliënte se boekhoudingnavrae


SARS Administrasie

  1. Beplan en bestuur van SARS-afsprake
  2. Laai vereiste dokumentasie op en dien dit in via SARS eFiling
  3. Volg SARS-navrae en -versoeke op
  4. Help met algemene belastingverwante administratiewe take


Algemene Kantooradministrasie

  1. Beantwoord oproepe (minimale volume)
  2. Monitor en reageer op e-posse
  3. Onderhou liasseerstelsels (elektronies en fisies)
  4. Verrig algemene administratiewe take soos vereis
Vereistes

Minimum vereistes:

  1. Graad 12 met Rekeningkunde as ‘n vak (verpligtend)
  2. Sertifikaat/Diploma/Graad in Rekeningkunde (voordelig)
  3. Minimum 3-5 jaar ervaring in rekeningkunde/boekhouding
  4. Ervaring in 'n praktykomgewing (voordelig)
  5. Ervaring met grootboek tot proefbalans
  6. Goeie vaardighede in Microsoft Excel, Outlook, Word en rekeningkundige stelsels.
  7. Afrikaans en Engelssprekend (noodsaaklik)
  8. Inwoner van die Moot of omliggende areas (aanbeveel)
  9. Eie betroubare vervoer


Persoonlikheidseienskappe:

  1. Goeie waardes met integriteit en vertroulikheid sin
  2. Goed georganiseerd en gedetailleerd
  3. Goeie tydsbestuur vermoë
  4. Selfstandig met ‘n goeie probleemoplossings vermoë
  5. Hoogs betroubaar en stiptelik
  6. Professionele en netjiese voorkoms

Raak betrokke by Solidariteit om aansoek te doen.
Skep vandag nog jou profiel.