Automotive Motor Mechanic
Torque Enterprise (Pty) Ltd
Brits, South Africa
Permanent
Intern
0 - 2 jaar
Werkplekgebonde
Plasingsdatum
20/05/2026
Sluitingsdatum
05/06/2026
( Verval )
Gekopieër
Kwalifikasie/s
Bestuurderslisensie
Vaardighede wat benodig word
Doelgerig, Dinamies en goeie kommunikasie vaardighede
Verantwoordelikhede
- Ons is op soek na ’n gemotiveerde en hardwerkende Automotive Motor Mechanic om by ons span aan te sluit.
- Die ideale kandidaat hoef nie ’n Rooi Seel Gekwalifiseerde Tegnikus te wees nie, maar verkieslik reeds die teoretiese gedeelte van motorwerktuigkunde voltooi het en praktiese ondervinding wil opbou.
- Diens en herstel van voertuie en bakkies.
- Basiese voertuig herstel werk.
- Clutch Replacement, Cambelt Replacement.
- Head Gasket Replacement.
- Vehicle Diagnostics.
- Brake Replacement en basiese herstel werk.
- Salaris sal in onderhoud bespreek word.
Vereistes
- Praktiese ervaring sal voordelig wees, maar nie noodsaaklik nie
- Sterk belangstelling in motors en meganiese werk
- Bereid om te leer en praktiese ervaring op te doen
- Goeie probleemoplossingsvaardighede
- Betroubaar, stiptelik en professioneel
- Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees
- Verkieslik Gr 12