
Foto Krediet: OkayDeer
Gekopieër
Werkplekgereedheid en ondersteuningshulpbronne vir beskerming teen diskriminasie
Wekplekgereedheid is noodsaaklik vir loopbaansukses en Solidariteit bied jou die ondersteuning wat jy benodig. Solidariteit is trots daarop om jou loopbaanvennoot te wees en om elke tree op die pad na sukses saam met jou stap. Of jy nou die arbeidsmark betree of jou loopbaan bevorder, ons het die hulpbron wat jy benodig om te floreer. Klik hier om te sien hoe Solidariteit jou kan ondersteun.
Waarom werkplekgereedheid belangrik is
Werkgewers is op soek na professionele persone wat voorbereid is op die eise van die moderne werkplek. Deur sagte vaardighede, bedryfspesifieke kennis en praktiese ervaring te ontwikkel kan jy jou bo die res laat uitstaan. Solidariteit bied nagenoeg 150 aanlyn kursusse aan waartoe lede gratis toegang het en wat hul loopbaangroei sal versnel. Klik hier om meer uit te vind oor Solidariteit se aanlyn kursusse vir werkplekgereedheid.
Solidariteit se werkplekondersteuningsdienste
Ons platform bied noodsaaklike werkplekgereedheidshulpbronne, insluitend:
- • Vaardigheidsontwikkelingsprogramme – Verbeter jou werkplekbevoegdhede deur bedryfsrelevante opleiding
- • Mentorskap en loopbaanafrigting – Kry leiding van ervare professionele mense
- • Werkplekregte en -bystand – Verstaan jou regte as ʼn werknemer en kry bystand wanneer dit benodig word. Klik hier.
Spring weg met Solidariteit se werkplekgereedheidshulpmiddels
- 1. Word ʼn lid – word vandag nog ʼn lid om toegang te hê tot al Solidariteit se voordele. Klik hier.
- 2. Registreer jou profiel op Solidariteit se netwerkplatform. Doen dit hier.
- 3. Teken in vir ʼn aanlyn kursus – Kry toegang tot kursusse wat jou op loopaansukses voorberei. Klik hier om die kursusse te besigtig.
- 4. Sluit aan by ons mentorskapprogram– Maak kontak met professionele persone wat jou op jou loopbaanreis kan lei. Doen dit hier.
- 5. Bly op die hoogte van sake – Hou tred met werkplekneigings en indiensnemingsregte deur elke dag by jou Solidariteit-profiel aan te meld!
Berei jouself voor vir sukses met werkplekgereedheid en ondersteuningshulpbronne van Solidariteit. Van werplekgereedheidskursusse, netwerkgeleenthede en arbeidsbystand, ons is hier vir jou en sal vir jou veg sodat jy vry, veilig en voorspoedig kan wees. Vind meer uit.