Aan hoeveel beroepsnetwerke kan ek behoort?

Aan hoeveel beroepsnetwerke kan ek behoort?

Solidariteit-lede word outomaties tydens aansluiting as lid volgens hulle postitels in beroepsnetwerke ingedeel.

Jy kan jou beroepsnetwerk sien wanneer jy op “Lidmaatskap” op die regterkant se navigasie klik (op die ikoon met jou voorletters). Indien jy jou beroep wil bywerk of wysig, kan jy gerus die Dienssentrum kontak by 0861 25 24 23.