Gereelde navrae

  • Jy kan meer uit die platform kry deur jou bestaande lidmaatskap aan jou profiel te koppel.

    Stap 1: Skep ʼn gratis profiel op Solidariteit.

    Stap 2: Koppel jou reeds bestaande lidmaatskap aan die profiel deur op “Lidmaatskap” te klik of sluit by Solidariteit aan as lid of ondersteuner om meer voordele op Solidariteit te ontvang.

    Lees meer
  • Jou CV word vanuit die inligting op jou profiel op Solidariteit geskep. Voltooi jou profiel volledig om jou CV te kan gebruik of om af te laai om vir werk aansoek te doen. Jy het ook die opsie om addisionele dokumente op te laai.

    Voltooi jou profiel.

    Lees meer
    • Regsadvies

    Telefoniese regsadvies deur die Solidariteit Dienssentrum (0861 25 24 23)

    • Arbeidsregshulp

    Solidariteit verskaf gratis regsverteenwoordiging ten opsigte van beroepsverwante sake wat na die KVBA of die arbeidshof verwys word. Sake oor diskriminasie en onbillike aflegging, asook kontraktuele eise word op meriete aanvaar.

    • Sivielregtelike advies

    Solidariteit bied telefoniese sivielregtelike advies aan lede.

    Lees meer

Kry jy nie waarna jy gesoek het nie?