Ek wil gaan studeer, maar ek het nie die fondse daarvoor nie. Ek is op soek na ʼn studielening of -beurs.

Ek wil gaan studeer, maar ek het nie die fondse daarvoor nie. Ek is op soek na ʼn studielening of -beurs.

Besoek gerus ons studieondersteuningblad vir ʼn lys van organisasies wat jy kan kontak vir moontlike studiehulp. Onthou asseblief dat Solidariteit se Studente-aanbod nie self studieondersteuning bied nie. Ons verskaf wel inligting oor organisasies wat dit bied. Die beste tyd om vir befondsing aansoek te doen, is tussen April en September in die jaar voordat jy van plan is om te gaan studeer.