Hoe kan ek arbeidsregshulp ontvang?

Hoe kan ek arbeidsregshulp ontvang?

Solidariteit verskaf gratis regsverteenwoordiging vir Solidariteit-lede ten opsigte van beroepsverwante sake wat na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) of die arbeidshof verwys word. Sake oor diskriminasie en onbillike aflegging asook kontraktuele eise word op meriete aanvaar.

Kontak Solidariteit se Dienssentrum by 0861 25 24 23 vir meer inligting.