Hoe koppel ek my lidmaatskap aan my Solidariteit-profiel?

Hoe koppel ek my lidmaatskap aan my Solidariteit-profiel?

Jy kan meer uit die platform kry deur jou bestaande lidmaatskap aan jou profiel te koppel.

Stap 1: Skep ʼn gratis profiel op Solidariteit.

Stap 2: Koppel jou reeds bestaande lidmaatskap aan die profiel deur op “Lidmaatskap” op die navigasie aan die regterkant (die ikoon met jou voorletters op) te klik, of sluit by Solidariteit aan as lid of ondersteuner om meer voordele te ontvang.