Hoe ontvang ek as Solidariteit-lid afslag vir voortgesette leer?

Hoe ontvang ek as Solidariteit-lid afslag vir voortgesette leer?

Jy sal outomaties afslag ontvang wanneer jy jou lidmaatskap aan jou profiel op die platform koppel.

Jy kan jou lidmaatskap aan jou profiel koppel deur op “Lidmaatskap” op die navigasie aan die regterkant (die ikoon met jou voorletters op) te klik. Vul jou ID-nommer en/of lidmaatskapnommer in. Jou lidmaatskap sal jou nou outomaties laat kwalifiseer vir afslag.