Hoe skep ek ʼn profiel as ek jonger as 18 is?

Hoe skep ek ʼn profiel as ek jonger as 18 is?

Met die toestemming van ʼn ouer kan jy ʼn profiel vir jouself op die platform skep. Volg die registrasieproses. Jou ouer sal dan kommunikasie per SMS of per e-pos ontvang waar hulle toestemming kan gee vir jou om op Solidariteit te registreer.