Word ek outomaties by ʼn beroepsnetwerk ingedeel?

Word ek outomaties by ʼn beroepsnetwerk ingedeel?

Solidariteit-lede word outomaties tydens aansluiting as lid volgens hulle postitels by beroepsnetwerke ingedeel.

Binne hierdie beroepsnetwerke kry lede opleidingsgeleenthede, netwerkgeleenthede, toegang tot mentorskappe asook geleentheid om jong mense te help om hulself binne die betrokke beroepe te ontwikkel en te vestig.

Jy kan jou postitel en beroepsnetwerk op Solidariteit besigtig. Indien jy jou beroep wil bywerk of wysig, kan jy gerus die Dienssentrum kontak by 0861 25 24 23.