Betaal ek as ʼn lid van Solidariteit ekstra om aan my beroepsnetwerk te behoort?

Betaal ek as ʼn lid van Solidariteit ekstra om aan my beroepsnetwerk te behoort?

Netwerk-lidmaatskap word ingesluit by jou Solidariteit-lidmaatskap.

Indien jy ʼn lid van Solidariteit is, is daar geen ekstra koste daaraan verbonde om aan jou spesifieke beroepsnetwerk te behoort nie.

Jy het ook toegang tot al die aanbiedinge wat Solidariteit-lidmaatskap bied.