Ek is ʼn lid van Solidariteit. Beteken dit dat ek outomaties deel van ʼn beroepsnetwerk is?

Ek is ʼn lid van Solidariteit. Beteken dit dat ek outomaties deel van ʼn beroepsnetwerk is?

Netwerk-lidmaatskap word ingesluit by jou Solidariteit-lidmaatskap. Solidariteit ontwikkel deurlopend nuwe beroepsnetwerke. Indien daar reeds vir jou beroep ʼn netwerk ontwikkel is, kan jy outomaties die beskikbare voordele geniet.

Hierdie is ʼn lys van die ontwikkelde beroepsnetwerke:

Ambagnetwerk

Finansiesnetwerk

Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk

Kantoorpraktisynsnetwerk

Maatskaplikewerkersnetwerk

Regsnetwerk

Onderwysernetwerk

Verpleegnetwerk

Doktersnetwerk

Aptekersnetwerk

IT-netwerk