Ek is ʼn lid van Solidariteit en daar is ʼn ontwikkelde netwerk vir my beroep, maar ek ontvang geen kommunikasie of inligting daaroor nie. Hoekom nie?

Ek is ʼn lid van Solidariteit en daar is ʼn ontwikkelde netwerk vir my beroep, maar ek ontvang geen kommunikasie of inligting daaroor nie. Hoekom nie?

Dit is moontlik dat Solidariteit nog nie jou bygewerkte inligting rakende jou beroep ontvang het nie. Stuur gerus vir ons ʼn e-pos na diens@solidariteit.co.za om jou inligting op datum te bring, of klik hier om jou inligting op te dateer.