Hoe werk die beroepsnetwerkgroepe op Solidariteit?

Hoe werk die beroepsnetwerkgroepe op Solidariteit?

Jy kan aansluit by jou beroepsnetwerk se groep op Solidariteit om al die jongste nuus in jou beroep te ontvang en met mense in jou beroep te netwerk. Hier kan jy ook jou beroepsnetwerk se netwerkgeleenthede sien asook kursusse wat spesifiek vir jou beroep saamgestel is.

Die groepe op Solidariteit is jou aanlynnetwerk vir jou beroep. Bou jou beroepsgemeenskap!