Hoekom ontvang ek geen kommunikasie van my beroepsnetwerk nie al is ek lid van Solidariteit?

Hoekom ontvang ek geen kommunikasie van my beroepsnetwerk nie al is ek lid van Solidariteit?

Dit is moontlik dat Solidariteit nog nie jou bygewerkte inligting rakende jou beroep ontvang het nie. Stuur gerus vir ons ʼn e-pos na diens@solidariteit.co.za om jou inligting op datum te bring.

Maak ook seker jou profiel is op datum op Solidariteit en word deel van jou netwerk se groep onder “Groepe” op die tuisblad.