Waar pas Solidariteit se beroepsnetwerke in die groter Solidariteit Beweging in?

Waar pas Solidariteit se beroepsnetwerke in die groter Solidariteit Beweging in?

Solidariteit se strategie is daarop gemik om ʼn toekoms vir ons kinders te bou waar hulle hier aan die suidpunt van Afrika vry, veilig en voorspoedig kan leef. Ons doen dit deur ʼn netwerk te vestig waar ons mekaar kan ondersteun, want #ElkeenHelpEen!

Solidariteit se beroepsnetwerke is deel van die groter Solidariteit Beweging en word vanuit die bestaande Solidariteit-strukture gediens, ontwikkel en uitgebrei.