Wat kry ek as lid van my beroepsnetwerk?

Wat kry ek as lid van my beroepsnetwerk?

Binne elke beroepsnetwerk fokus Solidariteit op die volgende pilare:

  • netwerkgeleenthede vir jou binne jou beroep
  • mentorskapgeleenthede – hetsy om as mentor op te tree of om toegang tot mentors in jou netwerk te ontvang
  • gratis opleiding en afslag vir sekere kredietdraende kwalifikasies
  • gratis werkfasilitering wat plasings, skaduwerk, vakansiewerk, internskappe, klerkskappe en gemeenskapswerk in sluit
  • waghondfunksie waar Solidariteit as waghond in die betrokke beroep optree
  • beroepspesifieke inligting

Hierdie is ʼn lys van die ontwikkelde beroepsnetwerke:

Ambagnetwerk

Finansiesnetwerk

Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk

Kantoorpraktisynsnetwerk

Maatskaplikewerkersnetwerk

Regsnetwerk

Onderwysnetwerk

Verpleegnetwerk

Doktersnetwerk

Aptekersnetwerk

IT-netwerk

Jy het ook toegang tot al die aanbiedinge wat Solidariteit-lidmaatskap bied.