Hoe sluit ek by ʼn groep aan?

Hoe sluit ek by ʼn groep aan?

Stap 1: Teken in op Solidariteit-aanlyn.

Stap 2: Navigeer na die kieslys aan die linkerkant van jou skerm en klik op “Groepe”.

Stap 3: Kies die groep waarby jy wil aansluit deur op “Lees meer” te klik.

Stap 4: Klik op “Sluit aan”.

Vir ʼn privaat groep sal jy ook ʼn toelatingsvraag moet beantwoord voordat jou aansoek aan die groep se administrateur gestuur word.