Hoe sluit ek by ʼn privaat groep aan?

Hoe sluit ek by ʼn privaat groep aan?

Stap 1: Teken in op Solidariteit-aanlyn.

Stap 2: Klik op “Groepe” in die kieslys aan die linkerkant van jou skerm.

Stap 3: Kies die privaat groep waarby jy wil aansluit.

Stap 4: Klik op “Sluit aan” en beantwoord die toelatingsvraag.

Stap 5: Jou aansoek word aan die groep se administrateur vir goedkeuring gestuur.

Jy sal ʼn kennisgewing ontvang sodra jou aansoek goedgekeur is.